DIE VOLGENDE STOP is ‘n prettige, lag-tot-jy-huil bordspeletjie vir die hele gesin. Reis Suid-Afrika van hoek tot kant plat met hierdie unieke speletjie waarin jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde handig te pas sal kom. Dis nou beskikbaar, moet dit nie misloop nie!
Related products
-
FABRIC BOOK BAG PAINT KIT
R150.00 -
FISH BEADING KIT
R150.00 -
PAINT & GLITTER PRINCESS PACK
R149.90